9 mar 2007

Stuur aan skole en almal wat jong kinders op laerskool het !

HI Daar Almal !!!! Wees asseblief gewaarsku dat daar n groep mans besig is by skole om meisies te ontvoer. Hulle is veral bedrywig by Laerskole met jong meisies vanaf die
ouderdom van 9 jaar en ouer. Hierdie groep mans ontvoer die kinders met die doel om prostitusie aan te help
vir die 2010 Sokker. Hulle was alreeds gesien in Mountain View Pretoria .
Hulle teiken die kleintjies om hulle gereed te maak vir 2010. Ouers lig julle meisies in dat hulle op die uitkyk moet wees en indien hulle iets
ongewoons opmerk om dit dadelik te rapporteer. Stuur asseblief die waarskuwing aan almal wat kinders op skool het sodat
hulle bewus gemaak kan word daarvan.


S/SUPT. VAN RENSBURG
TSHWANE METRO POLICE
BY - LAW POLICING DIRECTORATE
OPERATIONAL COORDINATION
INTERNAL COORDINATION

No hay comentarios.: